Paul Muni

Paul Muni
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Frederich Meshilem Meier Weisenfreund
Geboorte (1895-09-22)22 September 1895
Sterfte 25 Augustus 1967 (op 71)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1908–1962
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Muni (22 September 1895 – 25 Augustus 1967) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Scarface (1932), The Story of Louis Pasteur (1936), The Life of Emile Zola (1937), en The Last Angry Man (1959).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy